Boeke

Spoegdig

Spoegdig Met Danie du Toit en Bibi Slippers o.a. Datum en tyd: Wo 24 Jun 17:00 Plek: Kuns-oase, Kultuursentrum Nelspruit Laerskool Tydsduur: 90 minute Gradering: Gesin Prys: R102 Danie du Toit, beter bekend as Spoegwolf, stel sy digbundel Dis warmer...

Read more

Storievuur

Storievuur Met Fransjohan Pretorius en Louis Changuion Datum en tyd: Vr 26 Junie 18:00 Plek: ATKV Boeke-oase Tydsduur: 60 minute Gradering: Gesin Prys: R102 Wie was die beste en vrotste generaal sin die Anglo Boere-Oorlog en waarom het hulle dié...

Read more

Kinder Storie-krôl

Kinder Storie-krôl Aangebied deur Marlene du Toit in samewerking met Milan Murray Datum en tyd: Wo 24 Jun tot Vr 26 Jun 9:00 en 11:00, Sa 27 Jun 9:00 Plek: ATKV Boeke-oase, Hoërskool Nelspruit Kultuursentrum Tydsduur: 60 minute Gradering: Gesin...

Read more

Innibos Boeke-crawl

Met Carina Stander, Joshua na die Reën, Chris van Niekerk, Luna Paige en Johny Klein Datum en tyd: Do 25 Junie 14:00, 16:00 en 18:00 Plek: Kaapsehoop Tydsduur: 240 minute Gradering: Volwassenes Prys: R302 (ligte verversings en drinkgoed ingesluit) Ondersteun...

Read more
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?