Innibos

Boma-Kuierteater

Die Boma-kuierteater op die feesterrein is net die plek om te besoek.

Hier word daar daagliks kort teaterstukke, eenmanvertonings, onderhoude en interessanthede aangebied. Hierdie jaar gaan daar ook Vrydagaand ‘n Storievuur aangebied word waar daar stories vertel en sommer lekker saam met skrywers om die kampvuur gekuier gaan word.

Kry ons op Sosiale Media
2023 Feesterrein Program
2023 Produksie Program

Benodig jy ‘n feesgids om jou rond te wys tydens innibos? Laai hierdie gerieflike kaarte af, sodat jy altyd op die regte plekke kan wees!

Die Feesterreinplan wys jou presies waar al die verskillende venues is wat op die feesterrein geleë is, terwyl die Venuekaart al die venues aandui wat nie op die feesterrein is nie; kompleet met GPS-koördinate.

Scroll to Top