App

Innibos is alles moontlik; selfs ’n app net vir Innibos!

Ons nuwe app is so ontwikkel om die feeslewe nog makliker te maak. Jy kan al die inligting by jou dra, sommer lekker op jou slimfoon! Moenie meer sukkel met los papiertjies wat wegraak nie. Jy soek net jou gunsteling kunstenaar se naam, of gaan soek volgens venue of program, en siedaar! Al die inligting wat jy nodig het, is maklik op jou foon vir jou.

Laai nou jou Innibos-app af, dis 100% gratis!

 apple app store copy  Android_App_Store_Logo copy