Aanlynwinkel

Die aanlynwinkel-idee spruit uit die talle navrae oor die uitstallers en hulle produkte wat ek jaarliks na afloop van die fees ontvang –  so is Ali se Winkel gebore.   Hierdie kuberwinkel is propvol produkte van die Innibos-uitstallers, van geskenke tot allerhande ander interessante goeters vir spesiale geleenthede of sommer met om jouself mee te bederf.  En as jy die produkte by die fees misgeloop het, is hierdie die ideale geleentheid om dwarsdeur die jaar van die produkte steeds in die hande te kry.  Ek maak dit vir jou maklik deur die produkte by jou voordeur af te lewer.

Die winkel is tans oop! Kliek hier om na al die produkte te kyk. Ek sien uit na jou kuier. Innibos groete.

Alison

 

Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?