fbpx

Innibos

2023 se uitstallers uit die boonste rakke!

Innibos beloof (om soos in die verlede) uitstallers van gehalte na die fees te bring. Daar gaan besondere handgemaakte produkte wees wat elke feesganger se kooplus gaan bevredig. Stalletjieaansoeke is reeds oop en uitstallers kan hulle aansoeke stuur na Alison Linde by alison@innibos.co.za. Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting!

Scroll to Top