
| Woensdag, 26 Junie 2013: | R80 |
| Donderdag, 27 Junie 2013: | R80 |
| Vrydag, 28 Junie 2013: | R120 |
| Saterdag, 29 Junie 2013: | R150 |
| Sondag, 30 Junie 2013: | Gratis Loof Hom Innibos konsert |
| Weekkaartjie (Volwassenes): | R350 |
| Weekkaartjie (Laerskoolkinders en pensionarisse): | R150 |
| Voorskoolse kinders: | Gratis |
Hekke open elke dag om 10:00, behalwe Sondag om 16:00.
Feesterreinkaartjies is beskikbaar by die volgende punte: Die feesterrein se hekke, Inniboskantoor en landswyd by Computicket.
Besprekings vir Innibos-produksies kan vanaf 13 Mei 2013 soos volg gedoen word:
Oor die toonbank: Landswyd by alle takke van Computicket, by die Innibos-feeskantoor in Sonpark Boulevard.
Computicket kantore in die Laeveld:
Internet: www.computicket.com of vanaf www.innibos.co.za
Telefonies: (met kredietkaart) 083 915 8000 (Ma-Sa 08:00 tot 20:00)
Telefonies: (sonder ‘n kredietkaart) 083 915 7000 (Ma-Sa 08:00 tot 20:00)
Feeskantoor: Sonpark Boulevard, Fauriestraat, Nelspruit
Telefoon: 013 741 5294
Innibos Computicket: 013 741 2694
Webwerf: www.innibos.co.za