
MK Kliphard bring rockmusiek na die Innibos Feesterrein. Dit is ’n line up volgeprop met loud happening en intense rockbands. Dit is die rock-musiek ontploffing van die jaar en jy mag dit nie misloop nie. Kom mosh saam met dudes wat weet hoe om te jam.
| Woensdag 26 Junie | Donderdag 27 Junie | ||
| Tyd | Kunstenaar | Tyd | Kunstenaar |
| 17:00 - 17:45 | Cosmic River | 17:00 - 17:45 | Monday Night Mavericks |
| 18:00 - 18:45 | Kopiereg | 18:00 - 18:45 | The Centrefolds |
| 19:00 - 19:45 | ekhouvanjou,okay! | 19:00 - 19:45 | Die Skynmaagde |
| 20:00 - 20:45 | Tailor | 20:00 - 20:45 | Saarkie |
| 21:00 - 21:45 | Die Tuindwergies | 21:00 - 21:45 | Jan Blohm |
| 22:00 - 22:45 | Straatligkinders | 22:00 - 22:45 | Moses Metro Man |
| Vrydag 28 Junie | Saterdag 29 Junie | ||
| Tyd | Kunstenaar | Tyd | Kunstenaar |
| 17:00 - 17:45 | The Sky | 17:00 - 17:45 | One Crown |
| 18:00 - 18:45 | One Crown | 18:00 - 18:45 | Lesse op Vrydae |
| 19:00 - 19:45 | Cortina Whiplash | 19:00 - 19:45 | Minute of Mercy |
| 20:00 - 20:45 | ISO | 20:00 - 20:45 | Van Coke Kartel |
| 21:00 - 21:45 | Black Cat Bones | 21:00 - 21:45 | Die Heuwels Fantasties |
| 22:00 - 22:45 | aKING | 22:00 - 22:45 | Jack Parow |
MK Kliphard Rockkonsert
Woensdag 26 Junie 2013 om 17:00
Straatligkinders, Tailor, ekhouvanjou,okay! Die Tuindwergies e.a.
Donderdag 27 Junie 2013 om 17:00
Moses Metro Man, Saarkie, Die Skynmaagde, Jan Blohm e.a.
Vrydag 28 Junie 2013 om 17:00
aKING, Black Cat Bones, ISO, Cortina Whiplash e.a.
Saterdag 29 Junie 2013 om 17:00
Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Van Coke Kartel, One Crown e.a.