
Stalletjies / Exhibitors
Innibos is in 2013 tien jaar oud. Daar is geen aansoeke vir uitstallers nie. Al die uitstallers is op uitnodiging daar.
Innibos is ten years old in 2013 en all exhibitors are at the festival on invitation only.
Navrae / Enquiries: Alison Linde (082 460 3855)
Tydelike personeel aansoeke
Produksie aansoekvorms
Sedert 2010 vra Innibos geen produksie aansoeke aan nie. Produksies op die Innibos feesprogram word gekeur deur ’n paneel wat vooraf produksies bywoon met die oog op insluiting in die program. Opdragproduksies en produksies wat deur Innibos vervaardig word, sal deur die keurpaneel vasgestel word.
